top of page

Raak ‘n vennoot

Uncle Ben’s Den wil jou uitnooi om in ‘n vennootskap te stap  en  te help om die toenemende behoefte onder bejaardes, gestremdes en hawelose mense te verlig. Skenkings van voedsel, klere of ander items kan by die kantoor afgelaai word  en finansiele bydraes kan in die ondergemelde rekening inbetaal word.

Become a Partner: Uncle Ben’s Den invites you to partner with us, so that together, we can address the ever increasing needs of the elderly, disabled and homeless people. Donations of food, clothes and other items can be left at the office, and financial contributions can be deposited into the bank account

Kom in kontak met ons om betrokke te raak by Ons

Thanks for submitting!

Hier volg ‘n aanduiding wat gedoen kan word met  verskillende  kontant bydraes

R500

  • Een inwoner se doeke vir 'n maand.

  • Een dag se toebroodjies

  • Een dag se drinkgoed vir al die inwoners

  • Bydra tot een pre-paid aankope

R1000

  • Twee pakke doeke vir 2 inwoners vir die maand 

  • Een pasta slaai ete vir 170 mense

  • Twee etes se groente 

  • Een 19kg gas bottel hervul 

  • 15kg Hoender vir een ete 

  • Bydra tot twee Tshwane prepaid krag aankope

R10K

  • Twee gas geisers installeer 

  • Twee versorgers se salarisse 

  • Bydra tot 3 x pre-paid krag aankope 

  • Een maand se skoonmaakmiddels 

  • Vyfe beddens met beddegoed 

Dankie!!

Kontant by dra

Bank besonderhede

B en S Versorgingsentrum

ABSA

TJEK

Rek: 4068454665

Tak: 632005

Staatmakers

Oom Hennie

bottom of page